Wednesday, 22 June 2011

DIE SPERMSKENKER

Dudrich, Dick, Diedrik, Jan, Dirkie en Dirk
was die name van 'n groot, sterk,  aantreklike skurk
wat onverdienstelik sag gesterf het - in sy slaap -
sonder 'n geleentheid om ten laaste sy sakies met enigeen reg te maak.

No comments:

Post a Comment